David Cronenberg

David Cronenberg
Geboorte 15 Maart 1943 (1943-03-15)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Regisseur, akteur, en skrywer
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Cronenberg (gebore 15 Maart 1943) is 'n Kanadese regisseur, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fly (1986), Dead Ringers (1988), Crash (1996), en eXistenZ (1999).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search